Donker Web Skooluitgawe

R285.00

Title: Donker Web
Author:
Fanie Viljoen
Format: Softcover
ISBN: 9780624093275

Only 1 left in stock

Overview

Title: Donker Web
Author:
Fanie Viljoen
Format: Softcover
ISBN: 9780624093275

About Donker Web:

“Greg Owen is oorlede. ’n Span duikers het sy liggaam gister uit die Canale Grande in Venesië gehaal.”
Dis wat die koerante in die Turret Media-groep oor my berig.
Greg Owen is dood. Kan dit waar wees, ná alles wat gebeur het?
Ja, ek was in Venesië, waar die hoofkanaal soos ’n reuseslang deur die stad kronkel, en ja, iemand is uit die donker water gehaal. Maar ander mense was saam met my daar. Ons was vyf.
Een van hulle is dood.
Hierdie is ons storie.


Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ’n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ’n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom?

Find out more about Fanie Viljoen on his website.

Find more Grade 12 textbooks.

Author: Fanie Viljoen

Publisher: Tafelberg

Format: Softcover

ISBN: 9780624093275